NG Kerk Krantzkloof
  • Tuisblad
  • Oor ons
  • Inligting
  • Bediening
  • Sending
  • Audio Preke
  • Kontak

GEMEENTEBEDIENING

SELGROEPE EN STREKE

Die gemeente is georganiseer in vier groot streke. Gemeentelede word aangemoedig om ook by ‘n selgroep in te skakel of  ook by een van die bedieninge betrokke te raak waar jy die beste diens kan lewer.

DANKOFFERFEES

Op die laaste Sondag van November word ‘n dankofferfees gehou waartydens elke gesin gevra word om ‘n dankoffer in ‘n koevertjie te bring. Daarna bied die kerkraad ‘n gratis ete aan vir al die lidmate en kinders uit dankbaarheid vir almal se ondersteuning.

SEMINARE

Seminare word gereeld aangebied oor aktuele onderwerpe. Woon dit sekerlik by sodat jou geloof opgebou kan word.

HUISBESOEK

Daar word so ver moontlik gepoog om by elke huisgesin uit te kom. Siekebesoeke en ondersteuning is vir ons baie belangrik. Kontak jou streekleier of kerkkantoor indien u pastorale hulp of ondersteuning benodig

GEBED

‘n Dinamiese gemeente van Christus word gebou op gebed. U gesamentlike-, gesins-, en individuele gebede dra die gemeente. Daarsonder kan ons nie funksioneer nie. Jaarliks word ‘n ‘DAG VAN GEBED’ gehou.

PIZZA AANDE

Die leraars wil d.m.v. weeklikse pizza aande met klein groepies gesinne skakel en op informele basis te kuier en om mekaar beter te leer ken.
Vra die diere! Hulle sal julle leer. Vra vir die voëls in die lug! Hulle sal vir julle sê.
Praat met die aarde. Dit sal julle onderrig. Laat die visse van die see met julle praat.
Hulle weet almal die Here het dit gedoen.
Want die lewe van elke lewende ding is in sy hand, en die asem van die ganse mensheid.

Job 12 - 7, 10

SELBEDIENING

Ons wil baie graag hê dat elke gemeentelid by ’n selgroep moet aansluit. ’n Selgroep is as te ware ‘n huiskerk wat weekliks bymekaar kom en waar die lede mekaar geestelik ondersteun en Bybelstudie doen. Dit is maar net een manier om geestelik te bly groei en waar ons mekaar met deernis kan dien. Enige persoon wat belang stel om by so ’n groep aan te sluit of self ’n selgroep wil begin kan Frans Budding kontak.
E-POS KONTAK

SELGROEPE

DAG
TYD
KONTAKPERSON
TELEFOON
PROJEK
Maandae
19:00
Johan en Sarie Pienaar
082 463 7020
Value
Dinsdae
18:30
Frans Budding
084 444 4349
Value
Dinsdae
18:30
George en Mollie Fullard
084 499 9188
Value
Dinsdae
14:00
Vincent en Lettie Torlage
072 600 5549
Value
Elke 2e Woensdae
10:00
Ds Jan Viljoen
079 693 4827
Seniors
Woensdae
18.00
Ds Jan Viljoen
079 693 4827
Inpas
Donderdae
19:00
Johan van Heerden
082 608 1149
Value
Elke 2e Donderdae
18:30
Keith Sirrals
072 264 6120
1 x Saterdag
18:00
Lorette en Chris Jacobs
082 338 7836
Woord en Aksie
Sondae
17:30
Francois Hattingh
071 859 0049

JEUG BEDIENING

DIE JEUG VAN KRANTZKLOOF

U het my van jongs af onderrig, o God, en ek getuig nou nog van u kragtige dade.
Nou dat ek oud en grys geword het, moet U my tog nie alleen laat nie,
o God, dat ek nog aan die geslagte wat kom, kan vertel van u werk en u mag.

Psalm 71: 17,18
Picture
Picture
Picture

JEUG

DS. Jan Viljoen
en Luan Martins
E-POS KONTAK
Picture
Picture

KONTAK BESONDERHEDE

Kantoorure:  Maandag / Woensdag / Vrydag - 08:30 - 12:30
Telefoon:  031 767 3072
E-pos:  krantzkloof@telkomsa.net
Adres:  17 Longwoodweg, Kloof, Durban, 3610
Posbus:  Posbus 387, Gillitts, 3603
Faks:  086 514 1434

BANK BESONDERHEDE

NG Kerk Krantzkloof
Absa Bank
Rekening: 119 058 0292
Takkode: 632 005
Tak: Pinetown

FIND ONS


Copyright © 2019 NG Kerk Krantzkloof  | All Rights Reserved
Site powered by The Green Forest Studio
  • Tuisblad
  • Oor ons
  • Inligting
  • Bediening
  • Sending
  • Audio Preke
  • Kontak