En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.
En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.
Matteus 4:19, 20
En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.
Matteus 4:19, 20
SENDING
JERUSALEM
Durban en binne 50km radius
- Sïmunye Kukhrestu – Bediening een maal elke twee maande onder huis- en tuinwerkers.
- Malvern Kinderhuis – Ondersteun een huis by die Malvern-kinderhuis.
- Mpumalanga-Gemeente
• Bybels en tweedehandse klere
• Crèchewerkers - • Sweetpakprojek
• Sopkombuis - His Hands Ministries – Middestad bediening aan mense op straat en skuilings.
- Westville Gevangenis – Verhoorafwagtende vroue.
- Little Lambs – Veilige tuiste vir babas.
JUDEA
Suid-Afrika, Botswana, Swaziland en Lesotho
- Foundations for Farming – Opleiding om effektief self voedsel te voorsien.
- Feed a Child – Voedsel aan hulpbehoewende kinders.
- Radio Kansel – Christen sendings binne Suid-Afrika.
SAMARIA
Afrika, Eiland aan die Ooskus
- Mosambiek – Ondersteun vrywilligers van Child Evangelism Fellowship.
- FEBA Radio – Christen sendings na onbereikte lande.
UITHOEKE VAN DIE WÊRELD
Buiteland
- Oos-Europa – Sending sonder grense - hulp aan weeskinders en families na kommunisme.
- Indië – Ondersteun Paul en Toni Ferreira wat sendingwerk doen vanuit ‘n Christen hospitaal.
- België – Ondersteun Lien Albertyn in samewerking met Operasie Mobilisasie.
SUID AFRIKA EN WÊRELD WYD
SENDINGUITREIKE
Vertel die nasies van sy heerlikheid, aan al die volke van sy wonderdade.
Groot is die Here; lof kom Hom toe! Hý moet gedien word bo alle gode.
Psalms 96:3, 4
Groot is die Here; lof kom Hom toe! Hý moet gedien word bo alle gode.
Psalms 96:3, 4
SENDING
Stephan Kruger
|